'n Kort Oorsig:

Rustfontein Wildsplaas is sowat 15km van Reitz in die hart van die Oos-Vrystaat geleë en maklik bereikbaar vanaf naburige dorpe soos Tweeling en Petrus-Steyn. Die wildsplaas is sowat 300ha groot en bied eksklusiewe akkommodasie aan sowat 21 persone binnenshuis en 10 persone buitenshuis.
'n Verskeidenheid spesies klein en groot wild is beskikbaar vir jag met nodige koel geriewe. Wild kan egter ook besigtig word deur met die eienaar te reël vir die nodige vervoer.

Klik op die kaart onder vir 'n roete aanduiding.

Klik hier vir 'n padkaart


Beskikbare Fasiliteite:

Spesies Wild:

  • Eland
  • Rooihartbees
  • Springbok

  • Blesbok
  • Gemsbok
  • Takbok

  • Rooiribbok
  • Sebra
  • Leeu

Kamers - Binnenshuis:

  1. Kamer Sebra - 4 x Enkelbeddens
  2. Kamer Boesman - 1 x Dubbelbed en 1 x Enkelbed
  3. Kamer Kameelperd - 1 x Dubbelbed en 2 x Enkelbeddens
  4. Kamer Olifant - 1 x Dubbelbed
  5. Stroois - 8 x Enkelbeddens

Kamers - Buitenshuis:

Tariewe:

Tariewe beloop R5000.00 vanaf Vrydag middag tot die Sondag middag. 'n Deposito van R2000.00 is betaalbaar binne 30 dae na bespreking. Alle pryse is BTW inklusief.

Bankbesonderhede is as volg:

Kontakbesonderhede:

Gawie van Zyl
Posbus 169
Reitz
9810

Selfoon Nommer : 0828001389
Faks Nommer : 0588633505